Lentulus se profielblad

Lentulus

Inligting oor Lentulus

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 4 jaar 11 maande 1 dag 4 minute


AANGENAME KENNIS

Ave Amice:
Laat ek jul voorstel
aan
Lentulus

'n Bemaerde Juris;
'n Befoeterde Samurai;
'n Poreuse Skedel
vol gestoomde Kennis.

'n Patriarg;
panlekker;
proseliet;
en poƫtaster.

Druppels str*nt
teen
sy skedelwand.

Hierdie ontboeseming
dien as (oorsigtelike)
psigodiagnostiese
hulpmiddel.



 


beloftes

deur daniel v kaylan

'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar