Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 3 jaar 5 maande 3 weke 10 ure 15 minute
Alle gedigte is my eie werk en ek behou alle kopieregte daarop.
Ek kan myself nie 'n digter noem nie. Ek is eerder iemand wat my gedagtes en emosies op papier sit en probeer om dit in 'n dig vorm oor te dra. Ek dink aan myself as iemand wat die lewe geniet en opreg waardeer saam met die wonderlikste vrou en mooiste 2 laaitjies wat aan my geskenk is. Ek dink ons het almal so bietjie donker in ons en myne kom gereeld na vore. Ek geniet dit om oor die lewe te skryf en hopelik prikkel van my gedigte iemand se binneste.

Len Kriel se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 41
Totale kere gelees : 23,712
Totale kommentaar : 191
Aantal mense wat die bydraer volg : 9
Geen nuwe bydraes deur Len Kriel

Woes-Nuus
Artikels
Gedigte
Rubrieke
Resensies
