Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte
Lid vir 7 jaar 5 maande 3 weke 1 dag 2 ure
Die kaalvoet Vrystaat kind praat uit die hart uit en leef deur inkgevlekte woorde...
Ek volg my passie, dra my hart op my mou; en wanneer ek skryf, vergaan die wereld met al sy seer en trane en kan ek wees wat ek die beste is: EK.
Liezl Pretorius se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 15
Totale kommentaar : 26
Aantal mense wat die bydraer volg : 3
Geen nuwe bydraes deur Liezl Pretorius
deur helna
Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.