Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel
Lid vir 5 jaar 4 maande 2 weke 11 ure 27 minute
Welkom hier en dankie, dankie aan elkeen wat 'n kommentaar of e-possie stuur.
Ek ry steeds my eie motorfiets en op:
18 Aug 2009 - Dis toe my liewe man wat die swarte daar by die huis aanbring EN NOU het ek hom, die swarte Blackbird is nou myne, die Fireblade se prentjie het gegaan.
- ek en die Blade oppad vanaf Witrivier na Sabie. (Sep 2008)
- op die groot A se ZX1400 by Hall se Padstal, so nou en mag ek met die blou masjien ry. (Sep 2008)
- die Centurions ry saam. (Sep 2008)
- die Centurions luister na die stilte in die Karoo (Mei 2009)
- Linnie en Oudste oppie Honda's. (April 2010)

Linnie se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 141
Totale kere gelees : 109,649
Totale kommentaar : 590
Aantal mense wat die bydraer volg : 37

Gedigte
Woes-Nuus
Resensies
Rubrieke
