Liza-Marie se profielblad

Liza-Marie

Inligting oor Liza-Marie

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 9 jaar 3 maande 1 week 2 dae 15 ure


Ek is 'n denker -oor analiseer.  Ek beleef intens.  Hartseer pyn vreugde en blydskap.  Ek is passievol en tuimel altyd kop eerste in.  Skryf is my klankbord en uitlaatklep.  Help om my binnegoed te verstaan. Maak leeg wanneer te veel emosie ophoop in die binnekamers van my hart.
My naam saamgestel uit Liza (belofte van God) - die dogtertjie se naam wat ek nooit kon he nie en Marie (Marietjie, my ma se naam wat nooit my werk kon lees voor haar dood nie)
Johanette
KOPIEREG VOORBEHOU!



Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar