Bydrae-kategorie: Gedigte & Musiek en lirieke
Lid vir 5 jaar 3 maande 6 dae 9 ure
n vriendin het eendag in biologie klas gedigte geskryf en ewe skielik het n gloeilampie aangekom! Voor dit het ek net my gunsteling digters van veraf bewonder nooit gedink dat ek ook kan dig nie, alhoewel ek al gedagtes skryf vandat ek kon lees. Om te skryf en skilder is my beste uitlaatkleppe en my vriende weet dat as ek ewe skiellik pen en papier gryp hulle tjoepstil moet wag. My pen skryf vanself en baie keer lees ek dit agterna en dink haai het ek dit gesrkryf? was nog altyd baie lief vir ons pragtige beskrywende taal. Ek skilder ook en implimenteer baie keer my gedigte met my skilderye. Hoe meer my hart gemartel word hoe beter skryf en skilder ek. gelukkig is ek n bly by die huis direkteur so het so af en toe n tydjie vir my kreatiwityd.
Lizelle Wassweman se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 17
Totale kommentaar : 11
Geen nuwe bydraes deur Lizelle Wassweman