Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte
Lid vir 3 jaar 10 maande 3 weke 2 dae 3 ure 17 minute
Het begin skryf na 'n aanlyn-vriend die saadjie geplant het en my lief-liewe vriendin die nodige aanmoediging gegee het. Dankie Pieter en Lee. Sal miskien eendag iets ligs die lig laat sien. In kort - enkelma van twee pragtige kinders (14 en 11) - menige ouer se trots. Het ongelooflik BAIE issues rondom en nog meer vrese vir die teenoorgestelde geslag. Dan nog nie eers aan die warboel van emosies, wat baie aan 'n rapid cycler herinner, van totale elasie tot die diepste donkertes geraak nie. Ongelukkig kom my 'kreatiwiteit' na vore in my walglikste gemoed. Aan almal wie my 'werk' lees, dankie aan julle vir die blik in my donker (soms gekkige) psige. Voel gerus om kritiek / kommentaar te lewer. Dankie WOES, my gesig-taslose psigoterapeut!

LJ se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 30
Totale kere gelees : 15,953
Totale kommentaar : 70
Aantal mense wat die bydraer volg : 6
Geen nuwe bydraes deur LJ

Woes-Nuus
Gedigte

deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...