Loretta Szikra se profielblad

Loretta Szikra

Inligting oor Loretta Szikra

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Kortverhale, Gedigte & Gorrel

Lid vir 5 jaar 11 maande 2 weke 2 dae 18 ure


My naam is Loretta Szikra. Ek is n plaasmeisie van die Laeveld en is mal oor die natuur en die skoonheid, stilte, vrede en bekoring wat dit bied. As ek my sin kon kry, het ek wraggies soos Jopie Adam in die middel van die bos gewoon, weg van die stad se gejaag en al die lelik waaraan dit ons blootstel.
Ek skryf oor hoe ek voel...hier en nou en weinig van my werk is fiktief. Alles spontaan uit die hart! Ek dig meestal oor die liefde. Dit is waar die meeste van my kreatiwiteit vandaan kom. Die enigste manier hoe ek van my gevoelens en ongespreekde woorde onslae kan raak, is deur te skryf en te skilder...

Dit hou my "sane".

Ek werk daaraan om binnekort my eerste boek vry te stel. Dit is iets waaroor ek al lankal droom!

"When power leads man toward arrogance,
poetry reminds him of his limitations.
When power narrows the area of man's concern, poetry reminds him of the richness and diversity of existence.
When power corrupts, poetry cleanses".
John F. Kennedy.

Ek behou ©kopiereg op my werk.



Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar