Lotsius se profielblad

Lotsius

Inligting oor Lotsius

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 5 jaar 8 maande 3 ure


Alle kritiek en kommentaar sal baie waardeer word!

Hoewel ek al romans gepubliseer het, skryf ek graag tong-in-die-kies stories van humoristiese aard.

Op my ouderdom is ek nie meer aktief aan't werk nie en is skryf en skilder al wat ek doen. Daarom sal nuwe vriende baie welkom wees.



VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar