Louis van Niekerk se profielblad

Louis van Niekerk

Inligting oor Louis van Niekerk

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 9 jaar 9 maande 2 dae 13 ure



Gebore: 04 Januarie 1985 – Evander – Mpumalanga

Ek het begin skryf in laerskool, vir my Afrikaans klas. Poësie was my gunsteling vak. Ek het sedert dan 'n paar gedigte gepubliseer, met die Poetry Institute of Africa, deur om hulle kompetisies te wen. Maar ek skryf gedigte vir myself en vir die mense wat dit nodig het. Ek glo Koos du Plesis se kalm woorde het al baie mense se lewens gered. Ek probeer ook maar net prente teken met my woorde, want ek het nog altyd gesukkel om regte prente te skilder.
 

Nog te siene by: 
http://sites.google.com/site/louispvanniekerk/
(My Persoonlike Webwerf)
www.mabooki.co.za (Louis van Niekerk)
 

 

© Kopiereg 2010: Louis P van Niekerk

 

Geen verse/gedigte van Louis P van Niekerk mag ge-reproduseer/herdruk word op enige wyse, elektronies of meganies, sonder my skriftelike toestemming nie.  Respekteer my wense.



Louis van Niekerk se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 45
Totale kommentaar : 37
Aantal mense wat die bydraer volg : 3

Geen nuwe bydraes deur Louis van Niekerk

     

    Gebroke Harts Gebede

    deur Anze Bezuidenhout

    Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag ~ Anze Bezuidenhout



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar