Luanda se profielblad

Luanda

Inligting oor Luanda

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 12 jaar 2 maande 1 week 4 dae 19 ure


Ek het geen opleiding gehad nie. Ek gaan myself nie 'n digter noem nie, want ek het niks gedoen om daardie "titel" te verdien nie.
Ek is 'n baie gewone mens, met 'n geweldige liefde vir woorde en diere (met mense sukkel ek so 'n bietjie).
My skryfwerk is opreg en eerlik, want ek vergeet so half van inhibisies wanneer ek skryf.
Ek skryf omdat my gevoelens makliker uit my potlood (ek skryf nooit met 'n pen nie) vloei as uit my mond.

God said it, I believe it - that settles it!!!

LW: Alle gedigte wat ek instuur is my eie werk en ek behou kopiereg daarop.



Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar