Klein Van se profielblad

Klein Van

Inligting oor Klein Van

Bydrae-kategorie: Gedigte & Gorrel

Lid vir 4 jaar 8 maande 3 weke 1 dag 16 ure


Ek is 'n plaaskind, die jongste van vier! Ek het 'n spesiale band met my moeder gehad en wens ek kon so mooi sing soos sy, sy was skeppend en kunstig en het my mooi waardes geleer.

Ek het geen formele of informele skryf opleiding nie, maar ek skryf kortverhale en gedigte, slegs as terapie vir myself, seker maar om alles wat al in my lewe gebeur het te verwerk.



Klein Van se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 10
Totale kommentaar : 8
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Klein Van

     

    Katarsis

    deur http://www.woes.co.za/

    Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar