PADDAMAN se profielblad

PADDAMAN

Inligting oor PADDAMAN

Bydrae-kategorie: Artikels, Kortverhale & Jeugverhale

Lid vir 7 jaar 8 maande 9 ure


Ek het meer as 150 verhale geskryf wat al meer as 53 000 kere gelees is.Ek wil net dankie sê
aan almal wat my stories lees. Ek is met 'n Engelse vrou getroud en ek het drie Engelse kinders. My dogters en my vrou is net so mooi soos die vroue in my stories.



VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar