LukraakPrater se profielblad

LukraakPrater

Inligting oor LukraakPrater

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 7 jaar 5 maande 1 week 6 dae 18 ure


Ek is 'n op en wakker, trotse derdejaar verbonde aan die NWU-Puk, met 'n enorme passie vir my moedertaal! Ek het altyd tonne sieninge wat brand om gedeel te word!

Die lewe is vir my 'n vel spierwit papier en ek is elke dag besig om my eie storie te skryf. Elke hartseer/gelukkige/spring-in-die-lug oomblik wil ek vaspen, sodat ander hul met my gevoel kan vereenselwig!

Sonder woorde, my klavier en kitaar, sal die lewe byna niks beteken nie...

Ek leef my lewe soos wat Liz Meiring dit stel : "Baklei, vry, gebed, droom, verset, gedweë, verleë of tromp-op hans - ek doen dit ALS in Afrikaans!"

:) :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar