Lynie van Westfort se profielblad

Lynie van Westfort

Inligting oor Lynie van Westfort

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Gedigte & Gorrel

Lid vir 8 jaar 10 maande 1 week 3 dae 3 ure



Ek leef om die Here voluit te dien.  My skrywes is meestal deur Sy Heilige Gees geinspireer.  Ek het begin dig nadat die Here my van alkoholisme bevry het. Ek is gelukkig getroud met my engel- manlief.  Ook deur die Here op my pad gestuur. My digbundel "Jesus Beter en Beter" is nou in die Woes winkel beskikbaar. Bly in Pretoria maar het 'n stukkie van my hart langs die Outeniqua berg gelos. O ja ek het hierdie jaar twee kleinseuns by gekry. Lewer gerus kommentaar op my kunswerke.



Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar