Madz se profielblad

Madz

Inligting oor Madz

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 4 jaar 5 maande 1 week 2 dae 12 ure 24 minute


Soveel dinge het verander sedert ek vier jaar terug by Woes aangesluit het.

Een ding bly egter onveranderd: ek leer elke dag (sin vir sin en paragraaf vir paragraaf) wat dit beteken om jouself Skrywer te noem.

Ek begin vandag 'n nuwe skrywersreis.



Die Storie agter die Storie

deur Christo Nel

'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar