Magriet se profielblad

Magriet

Inligting oor Magriet

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 12 jaar 3 weke 3 dae 9 ure


Net buite Swakopmund staan 'n stoomtrekker in die sand. Dit het vroeër jare die poswa getrek en toe net op 'n dag in die sand vasgeval. Die volgende is daarop geskryf: Maartin Luther - "Hier staan ek........ek kan nie anders nie."

Nou ja, ek wil ook maar net sê: Ek skryf, want ek kan nie anders nie.



Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar