mamossie se profielblad

mamossie

Inligting oor mamossie

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 13 jaar 4 maande 2 weke 6 dae 20 ure


Ek is tipies een van die agterosse - amper te laat uitgevind ek hou van skryf. Die eerste probeerslag was Julie 2004, na 'n onvergeetlike "hike" in die Visrivier Canyon in Namibië. Die ervaring was so groot, dat ek dit net moes verwoord. Toe 'n 2 jaar droogte. Desember 2005, het ek in 'n gat van depressie geval, as gevolg van die werk wat ek doen in die SAPD, en al manier hoe ek daar kon uitkom, was deur te skryf. Die gesegde lui mos nie verniet, "die pen is magtiger as die swaard" nie ! Nou skryf ek dinge wat ek beleef, gevoelens wat ek voel in die mooiste taal denkbaar - Afrikaans ! EK dank ook my Skepper, dat Hy my wel die vermoë gegee het om te kan skryf, om so van emosies ontslae te raak, dat ek nie nodig gehad het om soos vele ander SAPD lede, van 'n ander "swaard" (vuurwapen /alkohol / dwelms ens.) gebruik te maak nie. Alle eer aan Hom !
LEWER ASSEBLIEF KOMMENTAAR - DIT IS AL HOE EK GAAN LEER !



mamossie se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 11
Totale kommentaar : 6
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur mamossie

     

    Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie

    deur Thalita Goosen

    Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar