Mandolina se profielblad

Mandolina

Inligting oor Mandolina

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 9 jaar 10 maande 1 week 2 dae 6 ure


Hi daar hondemens
Vizslas is jou enigste wens.
Een vul jou hart, maar
twee vul jou lewe.

Die veld in al sy mooi
deel die vizslas met hul nooi.
Elke oggend vroeg in die veld
en uit en tuis om sewe.

Werkies in en om die huis
en die Vizslas maak hulle tuis.
Dis skoonmaak bo-oor en om
want die Vizslas is 'n gegewe.



Mandolina se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 6
Totale kommentaar : 8
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur Mandolina

 

Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar