Premium+ Lid
Bydrae-kategorie: Artikels, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 12 jaar 11 maande 3 weke 6 dae 14 ure
Manie Jackson - nie die sanger nie, nee, die skrywer, afrikaanse digter. (Hermanus) Manie Jackson is gebore en het groot geword in Pretoria. Wonderboom om presies te wees. Matrikuleer in 1995 aan die hoerskool Overkruin. Daarna verwerf ek n Landbou diploma aan die Technikon van Pretoria. 1996 en 1997 het ek in die a Capella koor gesing. Ek het n paar jaar geboer, en het toe na die konstruksie lyn verskuif. kwalifiseer later as n Profesionele "Lifecoach" en my BA in Beroeps veiligheid (HONS). Ek is in 2002 getroud met Luzette Liebenberg. en ons is die ouers vandag van 3 pragtige seuns. en woon nog in Wonderboom Pretoria. Terloops, ek wardeer komentaar op my werk baie, en behou koppiereg op al my werk.
My digbundel - Geweeg en my en Luzette Jackson - my vrou se bundel - Kruispad - is beskikbaar. kom kuier vir my op Facebook of Twitter! ook n bevooregde bydraende digter in die oorlogs digbundel " Nubes Belli " en die KANSA bundel " Brose Genade ".
Manie Jackson se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 141
Totale kommentaar : 170
Aantal mense wat die bydraer volg : 3
Geen nuwe bydraes deur Manie Jackson
deur Lorelei
Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.