MarchaVorster Roux se profielblad

MarchaVorster Roux

Inligting oor MarchaVorster Roux

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 7 jaar 9 maande 2 dae 8 ure


jammer julle - ek is maar min op die blad - te besig met werk/familie/probleme, ens. Ek sien daar is byna 3jaar se leeswerk wat hier op Woes op my wag - sal daarby uitkom - ek soek 'n winkel wat 'n ekstra paar uur per dag verkoop - sal jul laat weet sodra ek dit vind...

my brein spoel nes branders aaneen,
spoeg letters en woorde uit wat op my strand kom lê tot ek dit vaspen in sinne
soms skryf ek so die gal los wat nes plaak om my hart aanpak
soms polka-dans die letters so jolig dat ek sukkel om hul vas te pen
Ten minste die helfte van my werke is reeds sowat 20 tot 30jr gelede geskryf....

Ek behou ©kopiereg op alles wat ek skryf en plaas. Geen werk van my mag op facebook, twitter of enige ander sosiale internet-werf of media verskyn sonder my skriftelike toestemming nie, by alle goedgekeurde gebruike moet ek as skrywer genoem word. Dankie dat jul verstaan.

Ek waardeer alle kommentaar/kritiek en almal wat my letterpatrone lees



Sonstraalbeloftes

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Digbundel. Grootliks in Afrikaans, maar bevat ook vyf van my gedigte wat ek in Engels vertaal het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar