Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 13 jaar 9 maande 2 weke 5 dae 7 ure
Eks 'n mens wat dinge in die lewe soms ernstig opvat... Daarom is my gedigte my uitlaatklep. Nie alles maak altyd sin. Nog minder my gedigte soms. Maar dit gee my vrye vlerke om alles te verken wat my hart te se het.
Marguerite se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 99
Totale kommentaar : 65
Aantal mense wat die bydraer volg : 13
Geen nuwe bydraes deur Marguerite
deur Christo Nel
Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.