Mariette Stoker se profielblad

Mariette Stoker

Inligting oor Mariette Stoker

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 4 jaar 5 maande 1 week 23 ure


My naam is Mariette Stoker

Ek is gebore en het grootgeword in Suid Wes Afrika nou Namibie. Albei my ouers was Namakwalanders dus is 'n groot gedeelte van my wortels ook daar gevestig. Later jare het ek saam met my ouers verhuis na Gauteng waar ek nog steeds woonagtig is. Ek het eers laat in my lewe begin gedigte skryf nadat 'n wonderlike vriendin die pen in my hand kom druk het, alhoewel die begeerte om te dig van kleintyd in my was. Ek is 'n emosionele digter, dus moet die emosies eers roer voordat ek dit op papier kan vergestalt. Ek dra nog babaskoene op die oomblik en hoop dat die mede digters op WOES my in die regte rigting sal lei.



Mariette Stoker se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 17
Totale kommentaar : 41
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Mariette Stoker

     

    Sonstraalbeloftes

    deur Doret Johnstone-Robertson

    'n Digbundel. Grootliks in Afrikaans, maar bevat ook vyf van my gedigte wat ek in Engels vertaal het.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar