Maritha Koortzen se profielblad

Maritha Koortzen

Inligting oor Maritha Koortzen

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel

Lid vir 8 jaar 6 maande 2 weke 3 dae 12 ure


Ek sou graag wou glo dat ek 'n waarnemer en mensekenner is, wat die lewe en ons mensdom, met al sy mannewales, geweldig interessant vind. Juis daarom hou ek graag "boek" van alles wat ek so "langs die pad optel". Dus jammer vir diegene wat hulself dalk kan herken!

Dis seker my grootste passie om goeters te kan skryf wat dalk eendag op die regte tyd, iets vir 'n "beproefde sieletjie" kan beteken. Natuurlik ook vir die lekkerte!

En dan is daar mos net die EEN TAAL, besef ek weer opnuut, met so 'n ryke skat vir ons om te gebruik en te geniet!

As groentjie waardeer ek enige kommentaar en kritiek, want leer wil ek LEER! Ek behou ook graag kopiereg op my werk.



RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Bundel homofiliese kortkunsprosa.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar