McCayla se profielblad

McCayla

Inligting oor McCayla

Bydrae-kategorie: Artikels, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 9 jaar 3 maande 2 weke 6 dae 5 ure


Hello leser, ek's McCayla. Ek skryf al vir amper tien-jaar lank en is al 'n paar keer gepubliseer, ongelukkig niks groot nie, net die skool koerant. Maar die dag toe ek my eerste artikel in my hand vashou, het ek geweet dit is waarvoor ek op aarde gesit is.

Om te skryf.

Onderwysers het gatvol geraak vir my, my ouers ook, omdat ek glo my stem moet in al my werke te vore kom. My arme Lewensorientering onderwyser. Die man kry 'n ses bladsy opstel, oor 'n gebeurtenis wat ek nie eers bygewoon het nie.
    Maar in elkgeval, ek is nog jonk en glo dat ek het die res van my lewe oor het. . . Om aan te hou skryf. Ja, soos enige jong skrywer is my werk nie altyd goed nie, maar dan aan die anderkant. Dit gaan nie oor hoe goed my werk is nie, dit gaan oor die boodskap wat jy hoor wanneer jy die werk lees. Daardie boodskap sal altyd duidelik wees.
    Ek kan my hele Autobiografie hier neertik, maar dan aan die anderkant, as jy my Autobiografie lees, gaan my werk vir jou niks beteken nie.

"The Pen is Mightier that the Sword"

Al my werk is my eie en kopiereg word voorbehou
Tot Later,
Mc*



McCayla se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 26
Totale kommentaar : 36
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur McCayla

 

Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar