Melonx se profielblad

Melonx

Inligting oor Melonx

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 11 jaar 11 maande 5 dae 11 ure


Hierdie is werklik 'n eerste probeerslag en slegs 'n eksperiment en ek sal seker gou genoeg belangstelling verloor.  'n Skrywer is ek nie maar daar is beslis 'n tikkie daarvan in elke individu.  Ek is hoofsaaklik geinteresseerd in die ander skrywers se werk en het net so terloops die pen opgeneem.

...die uitslag van die eksperiment:

Dis steeds heerlik om almal se werk te lees en nou en dan sal ek toegee as die gogga my skryfhand byt. Hier op Woes het ek gawe en egte mense, mense sonder voorgee, ontmoet. Ek geniet en waardeer veral hierdie kwaliteit. Dankie aan die vriend wat my hierheen gelei het, jy het my 'n guns gedoen!



Van liefde en so ...

deur Robelle

Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar