Melt de Kock se profielblad

Melt de Kock

Inligting oor Melt de Kock

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 9 jaar 1 maand 2 weke 1 dag 13 ure


Ek is 'n doodgewone mens. Onlangs weer getroud met 'n Godgegewe vrou. Ek het al meer as 200 gedigte geskyf. Een van my digte in Engels "The Why Road" is al gepubliseer 'n die digbundel  "Awakening Dawn".  My eerste gedigte was in Engels want ek het my inspirasie van Louis L'amour gekry, hy het baie beeldspraak gebruik om die natuur te beskryf.  Gaan kyk by mabooki.com vir my Engelse gedigte.  My gedigte gaan oor wat in my hart aangaan, ja en ook hoe my liefdeslewe is. Ek kan soms 'n gedig binne 'n paar minute skryf en soms neem dit 'n paar dae om die gedig klaar te maak. Ek is ook besig om 'n geestlike boek te skryf.  Ek voel baie nederig oor al die kommetaar wat oor my werk gelewer word. Ek glo God het my 'n talent gegee en ek moet dit gebruik sodat ander mense te kan lees en ook dalk baat kan vind by dit.  Baie dankie vir al die kommetaar dit maak nie my kop groot nie dit sal dat ek meer dieper wil skryf.



ORAL IS MY GOD

deur Johann P. Boshoff

N.a.v. hoofsaaklik Psalm 139 word God se aktiewe teenwoordigheid in Boshoff se 36ste boek bepeins. Aandag word in 'n opstel ook geskenk aan die skryf van 'n oordenkingsbundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar