Bydrae-kategorie:
Lid vir 14 jaar 1 maand 3 weke 3 dae 13 ure
Hi almal
Doen maar net wat 'n mens doen, mense dinge.
Ek is 27 jaar oud en woon in Gauteng. Die res weet ekself nie. Geniet dit regtig baie om al die skrywers se werk te lees, al kry ek nie so baie tyd om by almal te kan inloer. Groete.
Mens se bydrae statistieke
Aantal mense wat die bydraer volg : 12
Geen nuwe bydraes deur Mens
Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.