Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 5 jaar 4 maande 1 week 5 dae 14 ure 41 minute
Ek sien die wind waai
Vee die aarde skoon
Vanaand staan ek op my knieë
en bid ...
Heer stuur U wind
en vee skoon my hart
Liefde
Smart
Die twee ...
gaan altyd
hand aan hand
Vandag se verlange
bring jou wêreld tot 'n einde
Môre se vreug
laat die son weer skyn
Bring 'n druppel van hoop
waar die emmer gister nog leeg was

Meraai se kind se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 5
Totale kere gelees : 5,894
Totale kommentaar : 48
Aantal mense wat die bydraer volg : 9
Geen nuwe bydraes deur Meraai se kind

Woes-Nuus
Gedigte
