Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 3 jaar 11 maande 5 dae 20 ure 10 minute
met rimpelgang sweef jy my poorte binne
en dring deur my koepeldroom
van woorde versmelt in ‘n koor van kleur
en ek weet –
ek’t my in jou verloor
© 2009
Michélle Strydom
© Op al my werk.

Michelize se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 56
Totale kere gelees : 25,308
Totale kommentaar : 283
Aantal mense wat die bydraer volg : 13
Geen nuwe bydraes deur Michelize

Woes-Nuus
Gedigte

deur Christo Nel
Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.