miesjel se profielblad

miesjel

Inligting oor miesjel

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 5 jaar 8 maande 1 week 4 dae 2 ure 31 minute


“Teen hierdie tyd
is al wat ons weet
liefhê is te kort
dit duur soveel langer
om besonderhede te kan vergeet.”

“Ek trek my terug
in my burg
van papier.”

Uit die bundel:
Die burg van Hertog Bloubaard -
Prof Henning Pieterse

Harmonie - 'n uitreksel - Joan Hambidge
Jou mond en hande
behoed my tot in
lengte en verlange.

Saterdagaand tuis - Joan Hambidge
Dit begin met wag,
wag by die telefoon,
wag by die venster,
wag in die bed (alleen) ...
(strofe 1)



miesjel se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 7
Totale kere gelees : 5,301
Totale kommentaar : 27
Aantal mense wat die bydraer volg : 18

Geen nuwe bydraes deur miesjel

     

    Waarheen met die Nuwe Wyn

    deur Christo Nel

    Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar