Mocca se profielblad

Mocca

Inligting oor Mocca

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Gedigte & Resensies

Lid vir 13 jaar 3 maande 3 weke 4 dae


Hallo daar!

My naam is Monica. Mocca het vasgehaak toe 'n nefie van my die eerste keer my naam probeer sê :)

Ek het nog altyd joernaal gehou en dinge neergeskryf. Hoe ek voel, dinge wat gebeur en wat in my gedagtes is. Nou het ek op Woes afgekom en dit is vir my vreeslik interessant om ander se 'gedagtes' te lees en sodoende myne te deel. Dit het my laat besef dat ek nie die enigste is met snaakse vrae oor die liefde, lewe en alledaagse gebeure nie. Die wêreld is tog maar klein!

Januarie 2005 het my lewens-uitkyk aansienlik verander, toe ek ma word van 'n seuntjie met 'n bos rooi hare! Hierdie klein kalant maak my elke dag lag en dis wonderlik om die liefde van 'n kind te ervaar!



Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar