Monarco se profielblad

Monarco

Inligting oor Monarco

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 3 jaar 8 maande 1 week 4 dae 3 ure 21 minute



Dit bly lekker om te skryf..., oor dinge wat mense baie keer nie raak sien nie...! Party mense lees van 'politiek'..., ander ervaar dit...! Tussen in is daar geloof...! Om die ballans te kry is soms moeilik..., soms onmoontlik..., as druppels bloed van jou hande af drup...! Woorde maak meer mense dood..., as die dood self...!
Woorde kan ook die dood keer..., jou keer om dood te maak..., dood te raak...!
'n Gedig is eintlik 'n boek..., vir die persoon wat nie tyd het om boeke te lees nie..., maar tussen die lyne kan lees...., wil lees..., en moeite doen om te soek wat daar werklik staan....
Afrikaans is my taal en trots. 

Eie aan ons...!!!

Pas dit op...! 



Monarco se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 92
Totale kere gelees : 45,857
Totale kommentaar : 80
Aantal mense wat die bydraer volg : 6

Geen nuwe bydraes deur Monarco

     

    Weerloos

    deur Maangodin

    Eroties Afrikaans - sodat ons in ons eie taal geprikkel kan word.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar