Mosdruppel se profielblad

Mosdruppel

Inligting oor Mosdruppel

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 10 jaar 3 maande 3 weke 5 ure


 Ek is lief vir...

reën
die Hoëveld
olyfgroen
ekstra 5min slaap
liefhê
gee
Cynthias se lamskenkel
my gesin
'The Kooks' se 'Ooh La'
'Gregory and the Hawk' se 'blame-qui' 
stilbaai + jongensfontein (en vars vis en tjips op die hawe)
die film 'Mulan'
die AVKB
'n lekker glas rooiwyn
mooi rooiwyn glase
blomperske-blooisels!
'n mooi paar hakskoene
Bovril op toast
SOP - enige tipe (behalwe seekos, bluh)
biltong
lees
daardie ou wilgerboom met die kosmos om
tee (halwe suiker, melk, dankie)
my sus se droë humor
vintage
krimpvarkies en pikkewyne



Mosdruppel



Mosdruppel se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 29
Totale kommentaar : 86
Aantal mense wat die bydraer volg : 7

Geen nuwe bydraes deur Mosdruppel

 

BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar