Mostertsaadjie se profielblad

Mostertsaadjie

Inligting oor Mostertsaadjie

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Gedigte & Resensies

Lid vir 11 jaar 2 maande 2 weke 4 dae 5 ure


Woorde in my kop, woorde in my hart en woorde op my tong.  Dit is wat my dryf - woorde.  Soms te min woorde, soms te veel.  'n Fantastiese ontdekkingsreis, geniet dit saam met my.

Daagliks groei ons elkeen op een of ander manier. Of dit fisies is, sielkundig of geestelik.

Woorde, die mag van die tong. Lewe en dood lê daarin (woorde). Dit werp vrugte af!
 



Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar