Mrs T se profielblad

Mrs T

Inligting oor Mrs T

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 11 jaar 10 maande 2 weke 4 dae 22 ure


Soms weet ons wie ons is en waarheen ons oppad is, ander kere wonder en soek ons. Partykeer is ek opgewek en vrolik en ander kere haal ek my masker af.

Ek skryf oor hoe ek voel en wat ek dink. Baie keer gaan dit nie oor my eie lewe nie, maar oor mense om my wie se lewens ingevleg is saam met myne.

Soms loop ek oor van liefde en ander kere haat ek intens of sukkel in die donker dieptes van verdriet.

Dis ek. Leer my ken; al my verskillende fasette.



Mrs T se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 115
Totale kommentaar : 258
Aantal mense wat die bydraer volg : 23

Geen nuwe bydraes deur Mrs T

     

    Die Storie agter die Storie

    deur Christo Nel

    'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar