m!tz! se profielblad

m!tz!

Inligting oor m!tz!

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 9 jaar 5 maande 1 week 3 dae 16 ure


woorde is my siels kos. . . . drome. . . . .my wese

ek is nog jonk , onervare , maar ek skryf om alle seer asook geluk uit te beeld.
woorde my ontvlugting. . .

eks nou regtig n dromer , ander se werk my pyn pilletjie vir elke dag.

eks n ou bloemfonteiner, nou oos kaapenaar, tussen die berge en winters vol sneeu het ek myself weer gevind.

ek is bly ek kon n plek soos woes vind , dankie aan die "digter wat my honger gemaak het na nog meer" vir die inligting !!!



BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar