MYSTICAL.INFERNO se profielblad

MYSTICAL.INFERNO

Inligting oor MYSTICAL.INFERNO

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 14 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 6 ure


Hello aan almal. My naam is Chris. Ek is gebore in die ou Transvaal (nou vir 'n paar jaar bekend as Gauteng of andersins 'GANGSTERS PARADISE') Ek is nou 26-jaar oud en het sowaar eers 2-jaar terug ontdek ek het 'n talent om te skryf.....eish kon dit regtig so lank vat voor ek dit agter gekom het.....in elkgeval....in die foto is my verloofde saam met my op 'n gelukkige dag. Sy is die prinses van my hart en my gedig "Prin$e$" is aan haar opgedra.

Ek wil nou nie almal verveel met teveel woorde nie.
Ek hoop julle geniet my werk.



MYSTICAL.INFERNO se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 25
Totale kommentaar : 17
Aantal mense wat die bydraer volg : 4

Geen nuwe bydraes deur MYSTICAL.INFERNO

     

    Vergete Pioniers

    deur neels claasen

    n spoorwegroman uit die sestigerjare



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar