Naas se profielblad

Naas

Inligting oor Naas

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 4 jaar 5 maande 3 weke 21 ure 2 minute


Naas Breytenbach. N.a.v. 'n paar komtare in die laaste tyd. Naas is al aan die verkeerde kant van 50.
'n Roos vir al my gereelde lesers. As jy die moeite doen om hier te lees wees asseblief bewus daarvan dat ek wat Naas genoem word elke kommentaartjie en elke lesie van my werk opreg waardeer. Tyd om vir elke leser en kommentator te bedank is daar nie altyd nie maar wees verseker, jou belangstelling in my werk is vir my motivering om aan te gaan.
Daarom se ek hier en nou alreeds dankie vir die tyd wat jy hier op my erfie spandeer het of gaan spandeer.
Ek geniet dit om te skryf en te dig, stories op te maak. Dinge verander egter met  die tyd. Kinders wil nie meer na stories luister nie.
Alle stories kom uit my eie pen en ek behou die kopieregte daarop. My werke mag nie sonder my toestemming gebruik word vir enige rede of in enige publikasie van watter aard ook al nie.



Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar