Nadia Vos se profielblad

Nadia Vos

Inligting oor Nadia Vos

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 14 jaar 9 maande 5 dae 20 ure


Ek is 19 jaar oud en woon tans in George.  Ek is mal oor skryf en "event co-ordination".  Ek is huideglik besig om my eie besigheid te probeer opbou.  Gedigte skryf is my groot passie en ek hoop om dit eendag verder te kan vat en dalk my eie bundel te publiseer.  As jy meer wil weet oor my werk of skryfstyl is jy welkom om vir my 'n e-pos te stuur, ek waardeer alle kritiek(positief en negatief) en ander kommentaar.



Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar