Naomi L Oosthuizen se profielblad

Naomi L Oosthuizen

Inligting oor Naomi L Oosthuizen

Bydrae-kategorie: Artikels & Gedigte

Lid vir 14 jaar 5 maande 1 week 5 dae 8 ure


Welkom by Woes!

'n Lekker plek vir die bevordering van Afrikaanse Taal & Kultuur!

Ek is 31, gebore in Jozi, Afrikaans sprekend - en trots daarop!

Ek glo dis belangrik om Afrikaans aan die lewe te hou vir toekomstige generasies, en as my geskrewe werke 'n bietjie vuur kan in blaas, hoekom nie? Afrikaanse kultuur is besig om 'n revolusie te ondergaan met die intreding van nuwe kunstenaars en musikante, en dis ewe belangrik dat ons taal aanpas by kultuur veranderinge en hedendaagse gebeure.

Afrikaans is vars, kleurvol en baie lewendig! Kom ons hou dit so!

My gunsteling kwotasie:

My philosophy is that not only are you responsible for your life, but doing the best at this moment puts you in the best place for the next moment...
(Oprah Winfrey)


Nuusflits: Besoek gerus my Engelse gedigte by www.ruff.co.za


Kennisgewing:

Dankie aan almal wat die tyd neem om kommentaar op my werk te lewer. Sonder julle insette (positief of negatief) kan ek nie groei nie!

Met groot waardering,
Naomi.



Naomi L Oosthuizen se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 22
Totale kommentaar : 52
Aantal mense wat die bydraer volg : 3

Geen nuwe bydraes deur Naomi L Oosthuizen

     

    MAMMON

    deur Piet Schoombie

    Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar