Nardus van der Vyver se profielblad

Nardus van der Vyver

Inligting oor Nardus van der Vyver

Bydrae-kategorie: Artikels & Gedigte

Lid vir 5 jaar 5 maande 2 weke 4 dae 19 ure


Ek skryf omdat ek prentjies sien in my kop, omdat gedagtes daar dwaal-dwaal hul weg probeer vind na beter grond. Soms is die woorde daar, soms steek hul net hul koppe uit met geloof, hoop en liefde - meestal seker maar met liefde. Die vraag is: kom my kuikens op die regte manier uit hul dop? Laat my asseblief weet en gooi maar broodkrummeltjies sodat die woorde hul weg tuis kan vind...



Nardus van der Vyver se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 8
Totale kommentaar : 10

Geen nuwe bydraes deur Nardus van der Vyver

 

Alles-in-een-toerustingspakket

deur Christo Nel

Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar