Natanja Sonder Grense se profielblad

Natanja Sonder Grense

Inligting oor Natanja Sonder Grense

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 8 jaar 5 maande 1 week 4 dae 14 ure


Party keer kom die woorde vinning ander dae kan ek in een rigting instaar en niks neer pen.Maar die woorde uit my pen is opreg en dit is hoe ek myself beskryf

Ek kan baie oor myself hier skryf, maar die refleksie van wie ek eintlik is, le in my skryf werk, kyk mooi jy sal my in my woorde sien.

in die diepte van die nag ontmoet ek elke aand myself,ek kan nie wag om by die kantoor te ry en my voete in di bosveld te sit met 'n pen in my hand om mense te vertel van my verbeeldigs land


Ja ek het geen grense,

Al moet jy my woorde onleed deur jou bril se lense,soek my jy sal my daar kry.

Ek sal graag eendag die gevoel van verlief wees wil voel !maar totdat dit gebeur sal ek daaroor droom en skryf!







KOPERMAAN tot SPIKKELPELIKAAN

deur Viooltjie

Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar