Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Musiek en lirieke
Lid vir 14 jaar 6 maande 2 dae 5 ure
Woorde was altyd my maat totat ek dit vir 'n paar jaar verwaarloos het. Vandag tel ek weer my pen op met nuwe stories wat deur potlood op papier draf en saam met my woorde, 'n pragtige blou-oog dogter en haar groen-oog pappa. My lewe het vol-sirkel gekom, nou lê my hoop dat my potlood kan byhou. Geniet my warrel denke
natasha dutton se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 648
Totale kommentaar : 2,503
Aantal mense wat die bydraer volg : 42
Geen nuwe bydraes deur natasha dutton
deur Kiekies
'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.