Natie se profielblad

Natie

Inligting oor Natie

Bydrae-kategorie: Artikels, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 1 jaar 5 maande 6 dae 9 ure 3 minute


Ek werk voltyds en studeer deeltyds by Unisa. 'n Besige ma van 4 kinders. Ek is met 'n Boer getroud. Hy is 'n Boer in murg en been. Na 18 jaar is ek nog steeds mal oor hom. Is nog nuut by Woes. Geniet dit baie en sal enige kommentaar verwelkom. Ek is passievol oor Afrikaans. Ek dink in Afrikaans, ek droom in Afrikaans, ek sal veg vir Afrikaans en wanneer ek met my God praat, praat ek in Afrikaans. Dit is my taal. Ek wil hom leer, leef en verkondig.

Ek behou alle reg voor tot publikasie.



DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



Mentorskap program

Mentorskapprogram

Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar