Naykie se profielblad

Naykie

Inligting oor Naykie

Bydrae-kategorie: Kortverhale, Gedigte & Jeugverhale

Lid vir 7 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 11 ure


Ek is 'n jong aspirant skrywer wat leef vir die wêreld in my verbeelding. Ek glo almal het daardie een plek waar hulle kan wees wie en wat hulle graag wou wees. Dit is sprokiesagtig om te kan ontsnap na daardie hoekie in jou verbeelding waar alles moontlik is, min mense het daardie voorreg.



Die Skree van Stilte

deur Alex Fan Moniz

37 spesifieke gedigte gekies uit ‘n versameling van oor 300 wat ek oor die afgelope 25 jare gedig het, wat ek graag met julle wil meedeel, daar is ook ‘n paar nuwe gedigte spesiaal vir die bundle gepen.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar