Net ek... se profielblad

Net ek...

Inligting oor Net ek...

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 10 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 9 ure


Eenvoudig...

Geen bo-gemiddelde intelek nie...

Verseker ook nie sonnig nie... en geen beelde van wollerige wit hasies wat tussen die groen grassies rondwip nie...

Net ek... Net my gedagtes... Soms donker, soms "te", maar altyd net ek...

"One thing about my writing... No on else can duplicate it...
Not unless they live my life, and dream my dreams and bump into the doors I do..."

LET WEL: My skryfwerk is my eie. Dis my eiendom. As jy van dit wil leen, vra my eers. Anders, skryf jou eie.



Net ek... se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 64
Totale kommentaar : 289
Aantal mense wat die bydraer volg : 8

Geen nuwe bydraes deur Net ek...

 

BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar