nicky se profielblad

nicky

Inligting oor nicky

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 10 jaar 5 maande 2 weke 5 dae 11 ure



Die mag is in die pen van die persoon wat met diepte en erns dit kan uitbeeld.
Hello almal ek is Nicky en ek is mal oor skryf.  Wel wat wil julle weet?  Ek doen vryskut joernalistiek asook vertaler, werk met kinders en ek is vreeslik lief vir my Maker, my Here Jesus.
Wel hoop julle hou van my digkuns....lalala



nicky se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 19
Totale kommentaar : 17
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur nicky

 

Lucas

deur Karlien van der Merwe

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar