Nico De Jager se profielblad

Nico De Jager

Inligting oor Nico De Jager

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 9 jaar 9 maande 2 weke 5 dae 5 ure


Woorde is een manier om uiting te gee aan emosies. Daai opgekropte emosies wat mens se kop so deurmekaar maak dat ek skoon voel asof ek agterstevoor deur 'n tuimeldroeer getrek word. Aan die einde van so skryfsessie voel ek gewoonlik verryk... of meer deurmekaar.... Dit beteken dan gewoonlik dat ek meer het om te skryf.



Nico De Jager se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 6
Totale kommentaar : 18

Geen nuwe bydraes deur Nico De Jager

 

tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar