Niek se profielblad

Niek

Inligting oor Niek

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke & Gedigte

Lid vir 2 jaar 3 weke 2 dae 9 ure 18 minute


Ek het Februarie 2008 met pensioen gegaan maar hou my nou besig met konsultasie ten opsigte van besigheidsprosesse, strategiese beplanning en fasilitering vir klein en medium besighede. Tussenin probeer ek skryf vir die Here.

Ek het maar elke Sondag kerk toe gegaan en Bybel gelees en gedink dis al wat nodig is.

In Augustus 2000 het ek en my gesin by Stanger Christelike Sentrum beland en tot bekering gekom.  Daarna is ons groot gedoop in water en met die Heilige Gees en toe het 'n wonderlike VERHOUDING met Jesus en God en die Heilige Gees begin.  (Openbaring 3 vers 20 - die Here klop en as jy oopmaak sal Hy inkom en met jou 'n maaltyd nuttig en jy met Hom).

Pas net op vir die dief wat kom steel, slag en verwoes in ons lewe, huwelike en gesinne (Johannes 10:10) maar Jesus gee lewe en oorvloed.  WOW wat 'n keuse.


picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar